Moeitevrye!

AFS-iXBRL

OMSKAKELING

geen xbrl kennis benodig!

Skild aanbevole sagteware diensverskaffer
VINNIG

XBRLZONE skakel u Finansiële Verslae om na geskikte iXBRL binne 7 DAE*

SPAAR

XBRLZONE fokus namens u op die tegniese detail en behartig die harde arbeid terwyl u fokus op u Kliënte en Besigheid!

VERHOED BOETES & DEREGISTRASIE

Die digitale verslagdoeningssisteem vir alle kwalifiserende entiteite is op 1 Julie 2018 as mandaat bekragtig en versuim om daaraan te voldoen sluit die moontlikheid van boetes en self deregistrasie in.

Laat sak om te bepaal of Maatskappy onder mandaat val

* Hierdie is slegs riglyne en onderhewig aan verandering deur die relevante kommissie. Dit bly die verantwoordelikheid van elke maatskappy om die vereistes vir indiening van finansiële jaarstate te verifieer. Kontak die verantwoordelike kommissie vir meer inligting of indien u twyfel.

Indiening van XBRL word vereis indien "JA" die antwoord op enige van die vrae is

Is u maatskappy 'n Publieke maatskappy (BPK) ?

JA
NEE

XBRL Mandaat Van Toepassing

ONBEPAALD
Voltooi volgende vraag ...

Is u maatskappy 'n Koöperasie met >10M omset?

JA
NEE

XBRL Mandaat Van Toepassing

ONBEPAALD
Voltooi volgende vraag ...

Is u maatskappy 'n Staatsbeheerde maatskappy?

JA
NEE

XBRL Mandaat Van Toepassing

ONBEPAALD
Voltooi volgende vraag ...

Is u maatskappy 'n Nie-Winsgewende maatskappy ge-inkorpeer:
  • Direk/Indirek deur die Staat
  • Om 'n statuêre of regulatoriese funksie te verrig onder die direkte of indirekte inisiering of leiding van: • 'n Staatsliggaam • 'n Staatsbeheerde maatskappy • 'n Internationale entiteit of • 'n Buitelandse Staatsentiteit of • vir 'n doel aanvullende tot so 'n funksie
  • JA
    NEE

    XBRL Mandaat Van Toepassing

    ONBEPAALD
    Voltooi volgende vraag ...

    Het u maatskappy 'n Akte van Oprigting (AVO) wat Oudit van Finansiële Jaarstate voorskryf?

    JA
    NEE

    XBRL Mandaat Van Toepassing

    ONBEPAALD
    Voltooi volgende vraag ...

    Hou u maatskappy bates in 'n fidusiêre hoedanigheid vir:
  • onverwante persone
  • met totale waarde >R5 miljoen op enige stadium gedurende die finansiële jaar?
  • JA
    NEE

    XBRL Mandaat Van Toepassing

    ONBEPAALD
    Voltooi volgende vraag ...

    Is u maatskappy se Openbare Belangetelling (OBT) meer as 350?

    JA
    NEE

    XBRL Mandaat Van Toepassing

    Vrywillig

    VOORBEELD VAN BEREKENING VAN OPENBARE BELANGETELLING VOORBEELD PUNTE
    Aantal werknemers
    1 punt
    per werknemer
    gemiddelde oor jaar indien fluktueer
    150 werknemers
    150
    Derdeparty-aanspreeklikhede
    1 punt
    per R1 million
    of deel van
    R3 Miljoen
    3
    Omset
    1 punt
    per R1 miljoen
    of deel van
    R50 Miljoen
    50
    Aantal Aandeelhouers
    1 punt
    per aandeelhouer
    onafhanklik van hoeveel aandele individueel besit word
    10 Aandeelhouers
    10
    OPENBARE BELANGE TELLING
    213

    >> trek regs op tabel vir meer >>

    >> trek regs op tabel vir meer >>

    3 MAKLIKE STAPPE
    STAP 1
    STAP 2
    STAP 3

    AANBEVOLE

    XBRLZONE word deur die kommissie verantwoordelik vir maatskappye en intellektuele eiendom aanbeveel as Sagteware Diensverskaffer

    ERVARE

    XBRLZONE is 'n span van passievolle individue met 'n hoë werksetiek en meer as 20 jaar se ervaring en onderving in die IT-omgewing

    KWOTASIE AANVRAAG

    Versoek 'n kwotasie om die proses vir nakoming te begin

    Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
    Naam
    EPos
    Indien u onseker is vul 'n geskatte waarde in en stuur die verslae in die beskikbare formaat na info@zbrlzone.co.za sodat ons kan help verifieer.
    Nuusbrief

    TEVREDE

    'n Paar van ons tevrede kliënte ...

    Scroll to Top